27 – 29 Maart 2026
’n Naweek om stil te word, eerlik te wees voor God, en weer terug te keer na die kern van geloof.
EERLIK26 bring ons saam vir drie dae van Woord, aanbidding en ontmoeting — in eenvoud, waarheid en gehoorsaamheid.

Gassprekers & Aanbidding

Gassprekers

Gassprekers

Aanbidding
EERLIK26 is ’n uitnodiging tot eerlike aanbidding en praktiese dissipelskap.
Kom met ’n oop hart — verwag Woord-gefokusde lering, tye van aanbidding en ruimte om God se stem te hoor.

18:30 – Sessie 1
Opening · Woord · Aanbidding
08:00 – Sessie 2
Evangelisasie binne die Vyfvoudige Bediening
10:00 – Sessie 3 (Prakties)
Praktiese toerusting en toepassing
11:30 – Sessie 4 (Prakties)
Aktivering en deelname
13:00 – Middagete & Uitreik
18:00 – Sessie 5
Impartasie diens
Sondagoggend Diens
Oop vir die hele gemeente en publiek
27 – 29 Maart 2026
Klerksdorp Herlewing Sentrum
’n Naweek van eerlikheid voor God.
’n Plek om stil te word, te luister, en weer terug te keer na die kern van geloof.
Hier is vinnige antwoorde op die vrae wat mense gewoonlik vra voor EERLIK26.
By Klerksdorp Herlewingsentrum, Klerksdorp.
27 – 29 Maart 2026.
Nee, etes is nie ingesluit nie. Daar is verskeie opsies naby die venue beskikbaar.
Ons moedig volle deelname aan, maar jy is welkom om te kom en gaan soos nodig.
Ja, EERLIK26 is oop vir almal wat saam wil kom luister en groei.
Kyk die kort video en kry ’n gevoel van wat om te verwag.

PLEKKE IS BEPERK. MOENIE WAG NIE — BESPREEK JOU PLEK VANDAG.
Klerksdorp Herlewingsentrum
Klerksdorp Herlewing Sentrum
1 Connie Straat, Adamaview, Klerksdorp
© 2026 EERLIK26- Christ In Action Ministries. Alle regte voorbehou.